Kondensmelk Tert

Kondensmelk Tert

2511
0
SHARE

 

KONDENSMELKTERT
Bestanddele:
– 2 blikkies kondensmelk
– 500 ml Room
– 1/2 kop Lemmetjie sap
– 1 eetlepel lemmetjieskil gerasper (fyn)
– 1 pakkie cream crakers of tennis beskuitjies

Metode:

Meng die kondensmelk en room in ‘n mengbak
Gooi die lemmetjie sap by en klits totdat dit dik word – ongeveer 1 minuut
Gooi van die vulsel onder in ‘n diep bak met ongeveer 20cm deursnee
Pak een lagie koekies
Gooi weer van die vulsel oor en pak weer koekies – eindig met die vulsel
Sprinkel die lemmetjie skil oor
Sit in die yskas vir ongeveer 4 ure of oornag voor opdiening
(Resep deur Kreatiewe Kos Idees)