Ramey Short
Ramey Short – Kannie Breek Ramey Short, alombekend vir sy rol as Dr. Quinton Meyer in die daaglikse televisiedrama, Binneland, te sien op kykNET, het pas sy eerste solo-album, getiteld Kannie Breek, uitgereik. Dié album beloof om aanhangers van die akteur se voete behoorlik te laat jeuk van plesier en hopenlik ook hul harte aan …