ARTICLE

Ramey Short

Ramey Short – Kannie Breek Ramey Short, alombekend vir sy rol as Dr. Quinton Meyer in die daaglikse televisiedrama, Binneland, te sien op kykNET, het pas sy eerste solo-album, getiteld Kannie Breek, uitgereik. Dié album beloof om aanhangers van die akteur se voete behoorlik te laat jeuk van plesier en hopenlik ook hul harte aan …

Ramey Short Read More »

Tasché

Tasché steel harte sedert die blinde oudisie-rondtes van die laaste seisoen van The Voice SA. Met haar ongelooflike stem en boeiende optredes het die toe 19-jarige kelnerin van Brackenfell geskiedenis gemaak deur die jongste deelnemer en eerste vrou te word wat The Voice SA wen. Sou jy Taschévir die eerste keer ontmoet, sou haar fyn …

Tasché Read More »